- Produksie vind plaas in Kareedouw onder beheerde toestande met 'n in-huis laboratorium vir toetsing.
- Daar word gebruik gemaak van voordelige mikro-organismes, medisinale plante en plant-ekstrakte wat deur eie laboratorium vervaardig word.
- Kwaliteitsbeheer oor produkte word in-huis gedoen.
- Produkte word vervaardig volgens kliënt se behoeftes.
- Professionele aanbevelings met hulp op die plaas.
- Dra kennis oor na kliënt met betrekking tot van die inhoud van die produk, aanbevelings en vordering van volhoubaarheid.
- Dra kennis oor aan die boer oor omgewingsgesondheid en help met die beheer daarvan.
- Voortdurende uitbreiding van nuwe produkte en verbetering van bestaande produkte soos die behoefte ontstaan.
- Versameling van voordelige mikro-organismes van die onmiddelike omgewing van elke kliënt.
- Hou rekord van die vordering op pad na volhoubaarheid.
- Gereelde lab-toets om aanpassing te maak soos die verdering verbeter.
- Produksie van kompos-ekstrakte met natuurlike voordelige mikro-organismes van die kliënt se eie omgewing.