
Lesings oor grondbiologie: Basiese beginsels oor grondbiologie, hoe mikrobes in die grond se voedselketting inmekaar skakel en wat die voedselkettings vernietig.
Verduideliking van finansiële voordele deur die gebruik van natuurlike produkte – groter en gesonder opbrengste teen laer insetkoste.


