Fotos In Proses......
'n Foto is 'n beeld wat geskep word deur lig wat op 'n fotosensitiewe oppervlak val, dit is gewoonlik op fotografiese film of op'n elektroniese beeld sensor.
'n Foto kan inligting verskaf oor wat ons nie altyd sien nie en het 'n geweldige mag om inligting oor te dra. Die manier waarop fotos gesien, geinterpreteer en geanaliseer word, speel 'n fundamentele rol in die toepassing en aanbeveling wat gemaak word in die wetenskap en hoe ons die inligting gebruik tot voordeel van ons doelwit....
In Proses....